Jou naam is wie jy is
Geskryf met die
bloed van die hart
Jou naam sê van
waar jy kom
Geskape uit liefde ongekend
Jou naam is die omslag wat jou storie toevou
Elke een se verhaal is belangrik
Jou naam is verewig vasgevang
Gegrafeer in die siel van geliefdes
Jou naam is wie jy is
Identiteit diep gegrawe in humaniteit
Deur Simone Beatrice Naik Noemdoe, is geskryf in antwoord tot 'n vraat gestel deur 'n baie goeie vriendin, 2012-10-01
“What is in a name?”
Your name is who you are
Written with the heart’s blood
Your name says where you’re from
Created through love endless
Your name is the cover enveloping your story
Everyone’s memories important
Your name is trapped in eternity
Engraved in your beloved’s souls
Your name is who you are
An identity buried deep in humanity
By Simone Beatrice Naik Noemdoe, in response to a dear
friend’s question… “What is in a name?”, 2012-10-01
No comments:
Post a Comment